BUCH Details

Suchergebnis 1-20 von 74 für ""

Kristel Loots

Vroue met vlerke

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 11.68

Emma dra verskriklike verwyte in haar binneste rond. Sy het iets vreesliks gedoen en dit kou aan haar. Sy voel al klaar moeilik om lief te he met haar mollige lyf en haar vaal gelaatstrekke. Miskien as sy ook funky en blond en pret kon wees sou sy liefde kon vind. Sy wil ook weet hoe dit voel om iemand se arms styf om jou te voel ...

Hannes Barnard

Vuur

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 9.27

Die elemente van 'n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en 'n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en 'n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op 'n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in 'n wereld wat deur die wolk vernietig is...

Bets Smith

Die willewragtig langsaan

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.25

Ná die trauma van ʼn onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel. Sy gebruik ʼn deel van die opbrengs om ʼn lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy ʼn krimi wil skryf. Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman, Stefan Koeglenberg. Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy ná hierdie voorval “die willewragtig langsaan”...

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 3

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.96

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners...

Rina Cilliers

Pienk tonic vir die liefde

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.52

Maritha Snyman

Theseus

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 7.10

Rudie van Rensburg

Hans gee Herklaas horings

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.99

Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie, hou vakansie op Hermanus by vriend Vasie se neef Herklaas. Herklaas is in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Hans beslis dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop...

Charlie Human

Bokveld binnekort

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.12

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie...

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 2

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.96

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners...

Owen Jones

Die Nie Toegelaat

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.99

Madelie Human

Soene onder die Kersboom

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.38

Serina Bothma kom pas uit ’n lang verhouding wat sleg geeïndig het en wil niks van mans weet nie. Maar Tiaan, een van haar leerders in haar graad een klas, het egter besluit dat sy die perfekte pasmaat sal wees vir sy enkellopende pa, Hugo. Serina daag toevallig by dieselfde vakansieplek as Tiaan en Hugo op...

Alma Carstens

Jy is my droom

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 3.83

Ellie se eerste ontmoeting met haar nuwe buurman, Simon, is allesbehalwe aangenaam. Reeds met die intrapslag dring hy daarop aan dat sy haar geliefde hond, Rudolf, van sy eiendom kom verwyder. Al hou hy nie van honde nie, voel sy steeds verplig om die nuwe intrekker touwys te maak op die dorp.Simon keer terug na Bloubaai na twintig jaar in Hollywood as ‘n suksesvolle draaiboekskrywer...

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 3

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.00

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners...

Audrey Blignault

Met my rooi rok voor jou deur

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 12.99

Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié omvangryke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Sy skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is...

Martie Preller

Babalela 3: Los ons uit!

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.41

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Frik du Preez

Boots en Brannewyn

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 7.49

Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie …Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld...

Louis Pretorius

Kompleks

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.80

Sean is nog altyd gefassineer deur die heelal en alles daarin. Hy lê gereeld in die aande in sy bed en dink aan al die mense wat voor hom op aarde was. Hoe almal gepoog het om die heelal te verstaan: waar ons vandaan kom en waarheen ons op pad is. Die probleem is, jy weet nie wat gebeur met jou in die ander heelalle nie en die kans om hulle ooit te sien is skraal of nul...

Louise van der Merwe

Oorfone en oefenfietse

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.50

Karli Visser is ‘n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van ‘n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein...

Rina Cilliers

Matrone op ''n Harley

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.40

Charlotte Beyers doen aansoek vir ‘n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op ‘n verkeerde voet weg. Volgens hóm lyk sy nie soos wat ‘n matrone behoort te lyk nie, verál nie toe sy met ‘n Harley by die kliniek arriveer nie...

Salma Swanepoel

’n Troukoek en ’n wiskundeboek

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.50

Sonder werk of heenkome en met haar hart en toekomsplanne aan flenters, gaan kruip Annelize in haar vriendin, Jolanie, se leë woonstel op Flenterbaai weg. Sy moet nog die gebeure van die afgelope tyd verwerk en hoop dat sy by die see weer mettertyd rus en rigting sal vind. Min weet sy Jolanie se brombek van ‘n broer by die huis langs die woonstel gaan opdaag en haar vrede versteur...