BUCH Details

Suchergebnis 61-73 von 73 für ""

Jaco Jacobs

Prof Fungus omnibus 3

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.37

Elsa Winckler

Kersfeeswonderwerk

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.38

Jess Faber is groot vriende met haar vriendin Sabella se swaer, die bekende sjef Erasmus Steyn. Sy is nie onbewus van hoe aantreklik hy is nie, maar sy is nie van plan om ooit te trou nie. Om vriende te wees is net baie minder gekompliseerd. Maar toe kry sy nie die bevordering wat sy gehoop het sy sal kry en besluit om al haar lysies en boksies weg te gooi...

Theunis Engelbrecht

Papegaaislaai

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.13

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerksoos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee.Wanneer dié twee helde begin soek na ’n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,dans die poppe behoorlik.Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld...

Rene van Zyl

Die monster in my melkskommel

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 9.22

Rudie van Rensburg

Hans bars die bioborrel

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.99

Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie.  Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang egter sleg. Hy sal die raad op ’n ander manier moet vasvat ...

Fanie Viljoen

Ouma Mollie gaan terug skool toe

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 6.38

Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur...

Cecilia Nortje

Tussen kêrels

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.48

Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot man wat haar op die lughawe ontmoet lyk geensins soos die aantreklike skrywer op sy boeke se agterblaaie nie...

Susan Coetzer

Die uil in die ysbos

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 13.99

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie.  Met kleurryke karakters en ’n fyn genuanseerde intrige, beloof hierdie roman nie net leesplesier nie, maar ook voldoende stof tot nadenke...

Jaco Jacobs

Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 6.05

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.02

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonlik gepaard met dubbelsinnige eenreël-woordspelings en is enig in hul soort. Die reeks het baie gou ingang gevind: net 100 dae nadat Galloway ’n Facebook-blad begin het om sy tekenprente bekend te stel, het hy reeds meer as 30 000 bewonderaars gehad...

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.00

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde...

Martie Preller

Babalela 1: Babalela

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.41

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

SYLVA NNAEKPE

Pragtige Klein Ster

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.99