BUCH Details

Suchergebnis 41-60 von 73 für ""

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.02

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonlik gepaard met dubbelsinnige eenreël-woordspelings en is enig in hul soort. Die reeks het baie gou ingang gevind: net 100 dae nadat Galloway ’n Facebook-blad begin het om sy tekenprente bekend te stel, het hy reeds meer as 30 000 bewonderaars gehad...

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.00

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde...

Rene van Zyl

Die monster in my melkskommel

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 9.22

Susan Coetzer

Die uil in die ysbos

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 13.99

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie.  Met kleurryke karakters en ’n fyn genuanseerde intrige, beloof hierdie roman nie net leesplesier nie, maar ook voldoende stof tot nadenke...

Salma Swanepoel

’n Troukoek en ’n wiskundeboek

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.50

Sonder werk of heenkome en met haar hart en toekomsplanne aan flenters, gaan kruip Annelize in haar vriendin, Jolanie, se leë woonstel op Flenterbaai weg. Sy moet nog die gebeure van die afgelope tyd verwerk en hoop dat sy by die see weer mettertyd rus en rigting sal vind. Min weet sy Jolanie se brombek van ‘n broer by die huis langs die woonstel gaan opdaag en haar vrede versteur...

Pat Stamatelos

My groot vet Griekse egskeiding

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.10

In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.’n Jaar later is Archie stééds weg...

Martie Preller

Babalela 4: Ons kan

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.41

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Jaco Jacobs

Prof Fungus omnibus 3

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.37

Hannes Haasbroek

Woudfontein

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.07

Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna kat­swink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid … Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid ’n verhoging en ’n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna...

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.96

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde...

Marion Erskine

Bruidzilla

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 11.99

Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nou nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie...

Elizabeth Wasserman

Die fantastiese mevrou Smit

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 12.69

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy sonder ’n skêr probeer pluk nie...

Elsa Winckler

Kersfeeswonderwerk

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.38

Jess Faber is groot vriende met haar vriendin Sabella se swaer, die bekende sjef Erasmus Steyn. Sy is nie onbewus van hoe aantreklik hy is nie, maar sy is nie van plan om ooit te trou nie. Om vriende te wees is net baie minder gekompliseerd. Maar toe kry sy nie die bevordering wat sy gehoop het sy sal kry en besluit om al haar lysies en boksies weg te gooi...

Marile Cloete

Blom van sy hart

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.53

Christeline Samuels is pas terug ná sy haar Doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ‘n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die vervreemding van haar ouers te verwerk. Maar Chrissie se vriendin, Beth, en die res van die vriendegroep het egter ander planne...

Pat Stamatelos

My groot vet Griekse egskeiding

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.12

In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.’n Jaar later is Archie stééds weg...

Madelie Human

Soene onder die Kersboom

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.39

Serina Bothma kom pas uit ’n lang verhouding wat sleg geeïndig het en wil niks van mans weet nie. Maar Tiaan, een van haar leerders in haar graad een klas, het egter besluit dat sy die perfekte pasmaat sal wees vir sy enkellopende pa, Hugo. Serina daag toevallig by dieselfde vakansieplek as Tiaan en Hugo op...

Rudie van Rensburg

Hans gee Herklaas horings

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.99

Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie, hou vakansie op Hermanus by vriend Vasie se neef Herklaas. Herklaas is in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Hans beslis dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop...

Martie Preller

Babalela 1: Babalela

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.41

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Theresa van Baalen

ZOEM! ''n Oerwoud vol dinosourusse

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.97

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

Cecilia Nortje

Nuwe vlam vir Vincent

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.16

Ou liefde roes nie, selfs nie eers op jou oudag nie. Dít ontdek Mara toe Vincent vyftien jaar na hulle egskeiding weer haar buurman word. Die ou vonk is onmiddellik terug, maar so ook al die ou koeie uit die verlede. Vincent het in die vyftien jaar ná hul egskeiding ‘n hele harem vroue vir hom bymekaar gemaak met ‘n string mislukte verhoudings...