BUCH Details

Suchergebnis 21-40 von 74 für ""

Charlie Human

Bokveld binnekort

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.14

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie...

Marnus Hattingh

Zanzibar Zen

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 11.99

Wanneer ’n nuuskierige toeris in Zanzibar vermoor word, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Die bou van Giorgio Comaneti se blinknuwe casino gaan die helfte van die Jozani-woud uitwis. Toast le Roux, omgewingsjoernalis, moet die stootskrapers keer. Maar Comaneti se gevaarlike handlangers is op Toast se spoor ...

Theresa van Baalen

ZOEM! ''n Oerwoud vol dinosourusse

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.97

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

Anton Roodt

Weerlose meganika

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 13.99

Onlangs is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat by die Slag van Bloedrivier geneem is . . . dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor ...

Cecilia Nortje

Nuwe vlam vir Vincent

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.16

Ou liefde roes nie, selfs nie eers op jou oudag nie. Dít ontdek Mara toe Vincent vyftien jaar na hulle egskeiding weer haar buurman word. Die ou vonk is onmiddellik terug, maar so ook al die ou koeie uit die verlede. Vincent het in die vyftien jaar ná hul egskeiding ‘n hele harem vroue vir hom bymekaar gemaak met ‘n string mislukte verhoudings...

Theresa van Baalen

ZOEM! Avontuur op ''n eiland

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.97

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op ’n eiland saam met ’n seerower...

Ruan Kemp

Wit leuen

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 11.99

Richter het 'n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa. Toe hy mis trap, moet hy vlug. Saam met Margaret reis hy deur 'n nagmerrielandskap 'n bisarre avontuur in.

Dina Botha

Dis effens gekompliseerd

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.35

Wat doen ’n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in ’n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck is boonop die ridderlike tipe en red haar uit ’n ongemaklike situasie...

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 6.33

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 2

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.00

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners...

Bets Smith

’n Ridder vir Ameli

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.52

Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Sy bevind haarself ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy ’n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na ’n ander wêreld waar sy haar droomheld ontmoet...

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 4

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.98

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners...

Marile Cloete

Blom van sy hart

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.53

Christeline Samuels is pas terug ná sy haar Doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ‘n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die vervreemding van haar ouers te verwerk. Maar Chrissie se vriendin, Beth, en die res van die vriendegroep het egter ander planne...

Kobus Galloway

Idees Vol Vrees

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.01

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonlik gepaard met dubbelsinnige eenreël-woordspelings en is enig in hul soort. Die reeks het baie gou ingang gevind: net 100 dae nadat Galloway ’n Facebook-blad begin het om sy tekenprente bekend te stel, het hy reeds meer as 30 000 bewonderaars gehad...

Theunis Engelbrecht

Papegaaislaai

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.07

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerksoos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee.Wanneer dié twee helde begin soek na ’n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,dans die poppe behoorlik.Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld...

Ilouise Muzzel

Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 5.00

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar ’n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en ’n aktiwiteit of twee...

C M Christians

Reis na liefde

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.50

Karli stel nie belang in ‘n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van ‘n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan ‘The Bachelor’. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is eenvoudig: daag op vir die eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word vir die program...

Pat Stamatelos

My groot vet Griekse egskeiding

E-Book (PDF)
PDF (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 8.12

In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.’n Jaar later is Archie stééds weg...

Kristel Loots

Liefde vir ’n middelkind

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 4.52

Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie ”“ verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang...

Pat Stamatelos

Aankoms en vertrek

E-Book (EPUB)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!

€ 10.00

Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar ’n huwelik met ’nFransman, maar ook hý het haar in die steek gelaat.Wanneer ’n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouerseis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom...